Jaarboeke

Inligtingsetiek en -reg 803


 
Modulekode INL 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Die module fokus op die verwantskap tussen armoede en inligting en die effek wat dit het op die lewe van mense in Suid-Afrika; die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting; asook die filosofiese agtergrond tot Intellektuele Eiendomsregte (Hegel, Marx and Lock) en hoe hierdie Westerse konsep die digitale gaping tussen inligtingrykes en inligtingarmes beïnvloed het.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences